2012-02-12: The FUDforum translation rally has ended. Thank you for your participation! (Other news...)
Template:Welcome/af
Welkom by translatewiki.net!
| In other languages | English • Afrikaans • العربية • Български • Boarisch • Bosanski • Česky • Deutsch • Ελληνικά • Euskara • فارسی • Français • Türkçe • Galego • Alemannisch • עברית • Հայերեն • Interlingua • Bahasa Indonesia • Interlingue • 日本語 • ქართული • ភាសាខ្មែរ • 한국어 • Ripoarisch • Lietuvių • Latviešu • Македонски • Bahasa Melayu • Nāhuatl • Polski • Русский • Slovenščina • Shqip • Српски (ћирилица) • Srpski (latinica) • Svenska • ไทย • Українська • Tiếng Việt • 中文(简体) • 中文(繁體) |
Hallo Welcome. Welkom by translatewiki.net! Skep asseblief 'n gebruikersblad en beskryf daarop aan watter tale u wil werk. Alvorens u die vertaalgereedskap kan gebruik, versoek asseblief eers vertaalregte. Besoek ook die portal van u taal, die skakel word in die linker kantstrook onder Translators gelys. Ander bruikbare bladsye word in die translatewiki.net-keuseskerm wat saam met die boodskap kom gelys.
Afhangende van die produk, sal u vertalings elke paar dae of weke na die standaard produk oorgedra word. Let asseblief dat dit langer kan neem om u vertalings in die produk te sien. Dit kan enkele dae neem voor hulle op Wikipedia verskyn, maar verskeie maande alvorens hulle in ander produkte soos FreeCol sal verskyn.
Ons hoop u werksaamhede hier sal aangenaam en produktief wees. Laat asseblief enige vrae by Ondersteuning. Cheers!