MediaWiki:Anontalkpagetext/af

From translatewiki.net

Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie, of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons hule numeriese IP-adres vir identifikasie gebruik. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien u 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen u gerig is, skep gerus 'n rekening of meld aan om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom.