MediaWiki:Blockedtext/af

From translatewiki.net

U gebruikernaam of IP-adres is geblokkeer.

Die blokkade is deur $1 uitgevoer. Die rede verskaf is $2.

  • Begin van blokkade: $8
  • Blokkade eindig: $6
  • Blokkade gemik teen: $7

U mag $1 of een van die ander administrateurs kontak om dit te bespreek. U kan die "Email this user" - funksie gebruik as 'n geldige e-posadres in u voorkeure gespesifiseer word en u kan dit nie gebruik nie. U huidige IP-adres is $3 en die blokkadenommer is #$5. Sluit asseblief een of albei hierdie verwysings by enige navrae in.