MediaWiki:Optin-improvements/af

From translatewiki.net

!!FUZZY!!== Wat is verbeter? ==

Skermkiekie van die nuwe navigasiebalk
Skermkiekie van die nuwe navigasiebalk
Verbeterde navigasie

Die nuwe navigasiestelsel maak dit makliker om te sien waar u is en wat u tans doen, asook waar u heen kan gaan en hoe om daar uit te kom. Met het soekopsie in die regterbohoek is dit makliker om die soekfunksie te vind en vinniger om te gebruik.

Skermkiekie van die verbeterde wysigingsbalk
Skermkiekie van die verbeterde wysigingsbalk
Verbeterde wysigingsbalk

Nuwe en verbeterde prentjies maak dit duideliker wat elke hulpmiddel doen. Uitklapbare onderdele versteek minder gebruikte funksies, maar hou dit tog binne bereik. Die hulpfunksie bied vinnige toegang tot veelgebruikte funksies en die wikisintaks.

Hoe om betrokke te raak

Om meer oor die projek te wete te kom, of om betrokke te raak, kan u die bruikbaarheidsinisiatief se wiki besoek. Daar sal u inligting aantref oor skenkings, navorsing gedoen, die ontwerp en ontwikkeling en vrystellings. Vir vrae of terugkoppeling, kan u die beskrekingsblad van die prototipe besoek. Om spesifieke punte aan die orde te stel, kan u die bybehorende besprekingsblaaie gebruik. As u sagtewarefoute aantref, meld dit aan op Babaco se besprekingsblad of gebruik Bugzilla.

Baie dankie, ons sien daarna uit om u mening te hoor!