MediaWiki:Passwordremindertext/af

From translatewiki.net

Iemand (vanaf IP-adres $1) het 'n nuwe wagwoord vir translatewiki.net ($4) aangevra. 'n Tydelike wagwoord is vir gebruiker "$2" geskep. Die nuwe wagwoord is "$3". As dit u bedoeling was, moet u nou aanmeld en 'n nuwe wagwoord kies. Die tydelike wagwoord sal na $5 dae verval.

Indien iemand anders hierdie navraag gerig het, of u die wagwoord intussen onthou het en nie meer die wagwoord wil wysig nie, kan u die boodskap ignoreer en voortgaan om die ou wagwoord te gebruik.