Kiwix-vertalings

Kiwix-vertalings

Hallo Joris

Ek sien pas die jongste Kiwix-vertalings, en ongelukkig is daar nog geen antwoord op wat ek 'n paar dae terug hier geskryf het nie. Die herhaalde gebruik van die woord "mediuma" is vir my oervreemd. Kan jy dalk verduidelik? Let asb. ook op dat by 'n plek soos Kiwix:Android.ui.save_media/afdie "as ..." ekstra bygekom het in die vertaling wat nie in die oorspronklike daar is nie. Dit lyk vir my na 'n fout. Wees asb. versigtig hiermee, maar sê gerus as ek iets verkeerd verstaan. Groete.

Fwolff (talk)16:45, 26 January 2020

met die woord "mediuma" is dit veronderstel om medium te wees, so ek sal dit regstel of u kan dit vir my regstel. "Let asb. ook op dat by 'n plek soos Kiwix:Android.ui.save_media/afdie "as ..." ekstra bygekom het in die vertaling wat nie in die oorspronklike daar is nie. Dit lyk vir my na 'n fout. Wees asb. versigtig hiermee, maar sê gerus as ek iets verkeerd verstaan. Groete."asseblief, ek verstaan dit nie.

Joris Darlington Quarshie (talk)17:14, 2 February 2020