Wikimedia:Commons-android-strings-description info/af

From translatewiki.net

Beskryf die media so veel as moontlik: Waarheen is dit geneem? Wat wys dit? Wat is die konteks? Beskryf die voorwerpe of persone. Openbaar inligting wat nie maklik geraai kan word nie, byvoorbeeld die tyd van die dag as dit 'n landskap is. As die media iets ongewoon vertoon, verduidelik dan wat dit ongewoon maak.