Template:Welcome/i18n/af

From translatewiki.net
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Template:Welcome/i18n and the translation is 100% complete.

translatewiki.net
Introduction
Getting started
Translation tutorial
How to start
See also
Localisation guidelines
Translating offline
FAQ
Support

Hallo {{{1}}}. Welkom by translatewiki.net!

U kan nou begin vertaal.

Kyk asseblief na die portaal vir u taal - die skakel is in die sybalk gelys. Ander nuttige bladsye word in die kieslys langs hierdie boodskap aangedui.

U vertalings word elke paar dae of elke paar weke na die standaardproduk oorgedra, afhangende van die produk. Let asseblief daarop dat dit langer kan duur voordat u u vertalings in die werklike produk sien.

Dit kan slegs 'n paar dae neem om op Wikipedia te verskyn, maar 'n paar maande kan tussen nuwe weergawes van FreeCol verloop.

Ons wens u 'n produktiewe en aangename verblyf. Stel asseblief enige vrae op ondersteuningsblad. Voorspoed!