User talk:Arnobarnard

From translatewiki.net
translatewiki.net
Introduction
Getting started
Translation tutorial
How to start
See also
Localisation guidelines
Translating offline
FAQ
Support

Hi Arnobarnard. Welcome to translatewiki.net!

You can now start translating.

You should also check the portal for your language, the link is in the sidebar. Other useful pages are linked in the menu next to this message.

Your translations are transferred to the standard product every few days or every few weeks, depending on the product. Please notice that it may take longer before you see your translation in the actual product.

We wish you a productive and pleasant stay. Please leave any questions on Support (the link is also available on any page, in the navigation sidebar). Cheers!

Hi Arno. I have already given you translator right. Please set your language preference to Afrikaans and start having fun at Special:Translate. Cheers! Siebrand 13:52, 4 April 2008 (UTC)

Message documentation

Hello! I'd like to inform you that the message documentation we have for some messages contains useful information. For example in it reads that in some pages one should not translate Project: part. Siebrand has fixed these messages now, but please take a moment to look if there is information provided when you translate. Thanks! – Nike 07:56, 8 April 2008 (UTC)

Versper

Haai, Arno

Om een of ander rede het ek "nie toestemming" om goed te wysig wat jy klaar vertaal het nie. Dus wil ek jou asseblief vra of jy dit nie wil oorweeg om "versper" terug te verander na "blok" (en "blokkeer") nie. Dit was wat ons sover gebruik het in die Afrikaanse koppelvlak en sal verwarring voorkom. Asseblief. Anrie 06:17, 22 May 2008 (UTC)

Goed so, ek kan nou ook vertaal. Hoekom gebruik jy "boekstaaf" i.p.v. "logboek"? Anrie 11:45, 22 May 2008 (UTC)

Versper : Ek het gemeen dat dit meer beskrywend is i.t.v. die opsetlike "blokkeering" van 'n persoon of verkeer vanaf 'n IP. Blok, blokkasie ens. beteken vir my meer 'n ongewenste gebeurtenis a.g.v. 'n stelselfout. Maar indien die term blok (vir engels van "block" 'n IP) al diep genoeg wortel geskiet het dan is dit nou maar so.

Boekstaaf : Ek het verstaan dat dit die meer korrekte afrikaans is = logging data => boekstawing van data. Wat sê die HAT? Arnobarnard 10:46, 26 May 2008 (UTC)

Haai, Arno
Sjoe! Al weer 5/6 maande later. Jammer dat ek nie hier uitkom so graag as wat ek sou wou nie. Ek is bly om te sien jy het ten minste 'n tegniese agtergrond en dat jy die terme nie uit jou duim suig nie! (Jy sal verbaas wees hoe dikwels dit gebeur....) Dus berus ek my by jou besluite. Ek sal so hier en daar 'n taalwysiginkie aanbring, soos ek dit in die gebruikerskoppelvlak teëkom. Groete, Anrie 10:24, 3 November 2008 (UTC)

Boekstaaf vs. logboek

Hallo julle twee. Ek sien nou sommer hierdie gesprek van lank terug nou dat ek bietjie hier betrokke raak. "boekstaaf" is 'n werkwoord (aksie" en 'n "logboek" is 'n s.nw. Dit dien dus nie op die selfde manier as vertaling van "logbook" nie. Ek het al gesien dat mense "boekstaaf" vir "log" (ww.) gebruik - ek dink nie dis 'n probleem nie. Maar as s.nw. kan "boekstaaf" myns insiens nie werk nie. Ek het al "joernaal" gesien, maar ek dink nie "log"/"logboek" is noodwendig onaanvaarbaar as die ding/plek waar iets geboekstaaf word nie. Sommer 'n idee --Fwolff (talk) 09:55, 27 August 2015 (UTC)

Hallo Arno. Ek het 'n paar van die sigbaarste voorkomste hiervan verander na "logboek" wat andersins deurgaans in MediaWiki gebruik word. Ek dink vir konsekwentheid is dit die veiligste totdat ons dinge kan bespreek. Groete, Fwolff (talk) 07:49, 1 September 2015 (UTC)

Import

Haai, Arno

Ek het 'n versoek gedoen dat die boodskappe wat by die af.wp reeds vertaal is, hierheen ingevoer word (ek het in die argiewe gekyk, maar kon nie sien dat jy dit reeds gedoen het nie). Ek dink dit sal mens baie werk spaar - natuurlik afhangende van wat jy reeds gedoen het. Groete, Anrie 12:01, 22 May 2008 (UTC)

Hi Anrie, ek het nog nie "Betawiki Developer" status nie ... net vertaalstatus. Ek het nog geen versoeke vanaf 'n "Developer" ontvang i.v.m. die "Import" en vertaling of goedkeuring van die boodskappe nie. Arnobarnard 10:50, 26 May 2008 (UTC)
Hoi, Siebrand has imported the missing messages from the African Wikipedia.. there were only something like 12 new messages if I recall correctly. Thanks, GerardM 12:26, 26 May 2008 (UTC)

Please consider confirming your e-mail address

Dear Arnobarnard. Our records show that you have not confirmed your e-mail address. This means that other users cannot contact your by e-mail, and that you will not receive our periodic newsletter once every one or two months. If you mean to be an active contributor on Betawiki, we strongly advise you to confirm your e-mail address. The below steps describe how you can do that.

You can confirm your e-mail address as follows:

  • go to your preferences
  • fill out a valid e-mail address in the field behind "E-mail"
  • save your preferences; an e-mail will be sent to the e-mail address you submitted
  • check your e-mail. The e-mail contains a URL you should click to confirm your e-mail address.

Thank you for considering this. Cheers! Betawiki Staff 17:14, 18 July 2008 (UTC)

Contents

Thread titleRepliesLast modified
Please consider this019:33, 6 July 2022
Preferring Dutch to English for Afrikaans009:32, 28 December 2016

Please consider this

Please consider translating this tool for the Afrikaans Wikipedia. Even doing a few of the short and simple items would be very helpful. Thank you.

WhatamIdoing (talk)19:33, 6 July 2022

Preferring Dutch to English for Afrikaans

Thanks for your translations! Do you have an opinion or some data on Thread:Portal_talk:Af/Use_nl_translations_when_no_af_available?

Nemo (talk)09:32, 28 December 2016