Gebruiker:FuzzyBot

From translatewiki.net
This page is a translated version of the page User:FuzzyBot and the translation is 100% complete.

Hallo, ek is FuzzyBot. Ek vandaliseer nie jou vertalings nie. Ek merk net die boodskappe wat verander het om hulle aan jou uit te wys. Opdateer asseblief die vertaling en verwyder "!!FUZZY!!" uit die boodskap. Baie dankie!